L & M Hydraulics and Engineering

  • Home
  • Ontmoet die span
  • Meet the Team
  • Kontak ons
  • Contact us
  • Die 'Blog'

Welcome!

Picture
We are a highly motivated team, striven to offer the highest quality work for the best prices in town!  If you don't believe it can be true, come and give us a try.

Our services include:
  • Turning
  • Milling
  • Drilling
  • Welding
  • Service and repair to hydraulic pumps, cylinder and valves
  • Field service

We stock the following:
  • Specialized welding rods (i.e. stainless steel, cast iron
  • Hydraulic seals and seal kits
  • Hydraulic cylinders
  • Hydraulic hoses and fittings.

Any hydraulic stock that you require, we will acquire as soon as possible.


Welkom!

Picture
_Ons is 'n hoogs gemotiveerde span, wat daarna streef om die hoogste gehalte diens aan te bied vir die beste pryse in die dorp! As jy glo nie dat dit waar kan wees nie, kom probeer ons diens gerus.

Ons dienste sluit in:
  • Draaiwerk
  • Sweiswerk
  • Masjienering
  • Diens en herstel van hidroliese silinders, pompe en kleppe.
  • Veld dienste

Ons hou voorraad van:
  • Gespesialiseerde sweisstawe (velkvry en gietyster)
  • Hidroliese seëls en seël kits
  • Hidroliese silinders
  • Hidroliese pype en toebehore.

Enige hidroliese benodigheid kan ons aanskaf so gou moontlik.


Create a free website with Weebly