L & M Hydraulics and Engineering

  • Home
  • Ontmoet die span
  • Meet the Team
  • Kontak ons
  • Contact us
  • Die 'Blog'

ONTMOET DIE SPAN

HANS DORFLING

Picture
Eienaar/Draaier

Ek het 1985 op Olifantsfontein gekwalifiseer as 'n draaier. 

Ek het vir Transnet gewerk vir 27 jaar in totaal.  In daardie tyd het ek die range opgeklim, totdat ek besluit het om my vaardigheid en ondervinding in my eie besigheid toepas.

Ek is nou al 6 jaar in Bethlehem en beplan om nog vele meer jare van diens te kan wees vir my kliënte.


SALOME DORFLING

Picture
Mede-Eienaar/Admin

Ek was 12 jaar in diens by Spaarbank in die administratiewe afdeling, waarna ek oor gegaan het na Momentum Lewens.  Ek het vir hulle vir 9 jaar in die administratiewe afdeling gewerk.

Ek en Hans is al 26 jaar getroud.  Saam is ons 'n dinamiese span. 


DENWIN VEREEN

Picture
Sweiser

Ek is 'n gekwalifiseerde sweiser.  Ek het my rooiseël behaal in 2001 op Olifantsfonteins.

Ek het vir Blackmountain myne 5 jaar gewerk en vir Fabricman Engineering 4 jaar.

Kwaliteit werk is Denwin werk.


SIMON NHLAPO

Picture
Algemene Helper Hidroliese Silinders

Simon is ons algemene helper op die hidrolies silinders.  Hy het 5 jaar intaak opleiding op sy gebied.


RICHARD MABE

Picture
Algemene Helper Hidroliese Pompe

Richard is ons algemene helper op die hidroliese pompe.  Hy het omtrent 5 jaar intaak opleiding op sy gebied.


Create a free website with Weebly